Ons streef daarna om die leeratmosfeer te skep waarbinne al die rolspelers `n bydrae kan lewer om leerders te ontwikkel om uiteindelik `n positiewe bydrae tot ons land te kan maak.